Vyf verrassende gebruike van statistiek in ons alledaagse lewe
Statistiek word meermale beskryf as die wetenskap wat met die insameling en ontleding van data (waarnemings) te make het, asook met die maak van gevolgtrekkings en die neem van besluite op grond van dié ontledings. Jy mag dalk dink dat slegs wetenskaplikes en wiskundiges gebruik maak van statistiek, maar ons almal maak egter gereeld van statistiek gebruik in ons alledaagse lewe. Indien jy dit nie glo nie, lees gerus verder.
29 March 2019
Read More